Playlisty Kecárna
Reklama

Honderd Duisend Maal - text

playlist Playlist

Ukaž píseň na Facebook

Sal jy my kussing deel
Liggies sag hier met my hare speel
Tot ek weg kwyn in die nag
En weg kruip vir jakalse wat wag
Sal jy my koffie maak
Drie jaar lank hier op 'n ou klip plaat
Hier maak mense bymekaar
En jys soos 'n rook wolk, wat saggies my hartklop bedaar
Maar storms kom en gaan
As jy warm teen my staan
Jy het my hart verslaan
Een honderd duisend maal
Sal jy my sonlig raak
En my skeiling as die lug swart raak
Sal jy in tellings vir my sê
Ek is alles wat jy in die wêreld wil hê
Jy staan vyf voet vier
In die kamp lig wat jou oë versier
Hoe kan mens liefde leen
Sonder wonder is jy die een
Hou my vas hier kom die reën
Maar storms kom en gaan
As jy warm teen my staan
Jy het my hart verslaan
Een honderd duisend maal
Een honderd duisend
Een honderd duisend
Een honderd duisend maal
Een honderd duisend
Een honderd duisend
Een honderd duisend maal
Maar storms kom en gaan
As jy warm teen my staan
Jy het my hart verslaan
Een honderd duisend maal

Text přidal DevilDan

Video přidal DevilDan

Je zde něco špatně?
Reklama
Reklama

Kleindorp - Dromer

Reklama
Tento web používá k poskytování služeb, personalizaci reklam a analýze návštěvnosti soubory cookie. Používáním tohoto webu s tím souhlasíte. Další informace.