playlist

Herders op die ope velde (afrikánská) - text

HERDERS OP DIE OPE VELDE
HET DIE NAG DIE ENG'LEKOOR
MET DIE BLYE EVANGELIE
UIT DIE HEMEL AANGEHOOR:
KOM, LOOF DIE HEER, LOOF DIE HEER,
LOOF DIE HERE GOD
IN DIE HOOGSTE HEMELE.
KOM, LOOF DIE HEER, LOOF DIE HEER,
LOOF DIE HERE GOD
IN DIE HOOGSTE HEMELE.

2. MET HUL HARTE VOL VAN VREUGDE
PRAAT HUL VAN DIE JESUSKIND:
HERDER VIR DIE MENS OP AARDE
WAT VERDWAALDES SOEK EN VIND.
KOM, LOOF DIE HEER, LOOF DIE HEER,
LOOF DIE HERE GOD
IN DIE HOOGSTE HEEMLE
KOM, LOOF DIE HEER, LOOF DIE HEER,
LOOF DIE HERE GOD
IN DIE HOOGSTE HEMELE.

3. ERE IN DIE HOOGSTE HEMEL,
KLINK DIT NOU DIE WęRELD DEUR:
LIEFDE, VREDE, WELBEHAE
DAAL IN JESUS TOT ONS NEER.
KOM, LOOF DIE HEER, LOOF DIE HEER,
LOOF DIE HERE GOD
IN DIE HOOGSTE HEEMLE
KOM, LOOF DIE HEER, LOOF DIE HEER,
LOOF DIE HERE GOD
IN DIE HOOGSTE HEMELE.

GLORIA
IN EXCELSIS DEO !
GLORIA
IN EXCELSIS DEO !

Text přidala Richenza

Video přidala Richenza


Přihlášení

Registrovat se

Afrikánské koledy

Vánoční koledytexty

Tento web používá k poskytování služeb, personalizaci reklam a analýze návštěvnosti soubory cookie. Používáním tohoto webu s tím souhlasíte. Další informace.